Shopping

Kids Activities

Education

Day Trips

Get Away

Health

Let's Party

Schools

Other



Aktiwiteite vir binne die huis




* Arts and Craft links
Arts and Crafts links on the internet

* Maak papierwaaiers
Hoe om papierwaaiers te maak

* Maak musiek instrumente
Hoe om instrumente te maak
Musiek instrumente
Musiek "chimes"
Maak reŽn stokke
Maak 'n bonko

* Binnehuise mini golfbaan
Hoe om 'n binnehuise golfbaan te bou

* Speel internet speletjies
Internet speletjies

* Maak 'n windkous
'n Kanadese windkous

* Skep 'n "Star Twirler"
Sticker Star Twirler

* Maak 'n lantern
Hoe om 'n lantern te maak van 'n blikkie
Maak 'n "luminaria"

* Kleur prentjies in (aanlyn op internet)
Aanlyn inkleur

* Teken 'n volgrootte prent van jouself
Plak 'n paar A4 of A2 papiere / plakkate vas aanmekaar en laat iemand jou liggaamslyne aftrek, terwyl jy op die papiere lÍ.

* Maak 'n tent van komberse met die hulp van stoele, tafeltjies ens.

* Leer toorkunsies
Lys towerkunsies

* Bou 'n blikkie trein
Hoe om 'n blikkie trein te bou

* Foelie kunswerke
Maak jou eie foelie familie
Klomp idees vir foelie kunswerke

* Maak speeldeeg en maak oulike "sculptures"
Maak sjokolade speeldeeg en idees
Speeldeeg idees
Resepte om speeldeeg te maak

* Doen Wetenskap eksperimente
Lys van eksperimente
Verander sout water in vars water
Wat is kristale en hoe om kristalle te maak

* Teken 'n "cartoon strip"
Hoe om 'n "cartoon strip" te teken

* Leer om kaarte te teken
Teken jou "backyard"
Soutdeeg kaarte (baie oulik)

* Doen "scrapbooking" oor alles wat jy die vakansie doen
Scrapbooking

* Bou ballon "rockets"
"Rocket" resies

* Skryf 'n brief vir jou beste vriendin - Stuur per pos
Onthou om haar adres te kry voordat die skole sluit vir die vakansie

* Maak 'n spesiale aandete vir jou gesin
Laat die kinders volgende doen: Ontwerp 'n spyskaart, doen inkopies vir nodige bestandele, maak die maaltyd, dek die tafel met kerse ens, bedien die ouers, dek af en was die skottelgoed
Resepte

* Skep 'n "Sundial"
Hoe om 'n Sundial te maak

* Maak jou eie maklike termometer
"Homemade" termoteter

* Maak oulike produkte van "recyclables"
Kunswerke van "recyclables"

* Maak roomys
Maak jou eie roomys by die huis

* Skryf 'n feetjie verhaal
Myths, Folktales and Fairy Tales

* Leer om naaldwerk te doen
Kinder naaldwerk idees

* Huur 'n DVD (kyk uit vir spesiale aanbiedinge)
Die nuutste DVD "releases"

* Huur rekenaarspeletjies by jou naaste DVD winkel

* Hou jou brein aan die gang
Brein "Teasers"

Skep 'n webblad
Hoe om 'n webblad te skep - Lisa verduidelik hoe

Bou 'n huisie met 'n kartonboks
Planne om 'n huisie te bou

* Skep 'n "Making Box"
Gooi papierbekertjies, strooitjies, plakkertjies, velt, wol, foelie ens in 'n houer - vir kunswerk as kinders verveeld raak

* Begin 'n stokperdjie
Lys van stokperdjies

* Kuns en handewerk
Kuns en handewerk idees

* Bak koekies

* Leer vingertaal
Vingertaal "links"

* Leer meer oor jou gesin
Na etenstyd, gaan om die tafel en se waarvan elkeen baie hou wat 'n gesinslid graag doen

* Maak 'n film
Ek en my film

* Maak 'n "collage" met tydskrifte
Hoe om 'n "collage" te maak
Idees om "collages" te maak

* Sny prentjies uit ou tydskrifte en skryf 'n storie

* Maak jou eie groot borrels en hou 'n kompetisie
Borrel resep geheime
Alles oor borrels en resepte

* Skep jou eie bordspeletjies
Hoe om 'n bordspeletjie te skep
Hoe om 'n bordspeletjie te skep
Skep 'n bordspeletjie
Bordspeletjie idees (download)

* Binnehuise Piekniek (middagete)
Pak 'n mandjie met papier borde, bekertjies en eetgerei. Maak toebroodjies, sit vars vrugte in, lekker vars sap, pretzels, ens en jogurt vir poeding.Gooi 'n kombers oop in julle leefarea en geniet die piekniek.

* Beplan 'n verbeeldingryke reis rondom die wereld
Soek artikels in byvoorbeeld Weg tydskrifte oor lande wat jy kan besoek. Maak 'n paspoort. Ontwerp 'n kaart en vliegtuigkaartjies.

* Maak "Goop"
Hoe om "goop" te maak
Maak groen "goo/goop"

* Bou jou eie voŽl nessie
Bou jou eie voŽl nessie

* Leer "Origami"
Instruksies om "origami" te ontwerp

* Maak 'n "Wind Chime"
Hoe om 'n wind "chime" te maak
Hoe om 'n wind "chime" te maak
Sonbesie wind "chime"

* Maak 'n windmeule
Hoe op jou eie windmeule te ontwerp
Maak 'n windmeule van plastiek bottels
Papier windmeule

* Bou 'n 500 0f 1000 stuk puzzle

* Skep jou eie koerant
Vou 'n paar A2 karton of papiere in die helfte om jou koerant te vorm. Dink aan 'n koerant naam en skep vir jou 'n "logo". Kyk ander koerante deur vir artikel idees. Skryf op sekere bladsye met 'n koukie artikels en teken advertensies of sny advertensies uit ou koerante en plak dit in jou koerant. Jy kan selfs regte fotos neem met 'n digitale kamera en dit laat ontwikkel om by jou artikels te plaas. Lees oor die nuutste nuusgebeure in die land op die internet by www.beeld.co.za en skryf jou artikels daaroor.

* Maak jou eie "puzzles"
Hoe om 'n puzzle te maak
Gratis puzzles om uit te druk

* Leer om diere te kan teken
Arty Factory

* Maak 'n monster of alien van "recycling" bokse
Hoe om 'n monster of alien te maak

* Maak papier mache
Maak jou eie papier
Hoe om pinatas, maskers ens, te maak

* Bou 'n speelgoed "hovercraft"
Hovercraft

* Bou met koerante huisies, ens
Bou 'n "dome"